Friday, April 16, 2010

Niel verjaar..weer

'n Week na sy verjaarsdag was Niel se geskenk eers klaar aangesien ek eers drie dae na sy verjaarsdag my pfaff naeldwerkmasjien gekry het. Hy word toe 24 en een week oud, so toe hou ons weer verjaarsdag..

 






birthday suit 

birthday tie

1 comment: