Sunday, January 3, 2010

Kersfees in Dresden

Kersfees.. in Dresden. Ek sou dit ruil vir Kersfees saam met familie in Popeye's pub. Dit was baie mooi en baie lekker, maar ons wou altwee net huistoe gaan! Toe maak alles 3 uur toe  -mense het letterlik die Kersmark in 'n Vito opgepak-  en toe gaan ons huis toe. Soortvan. Heinz-Röttger-Str 3, Dessau ten minste.




Die hele Oos Duitsland lyk omtrend so..


en daar is orals hierdie klein huisies en ons het geen idee wie daar bly nie. Die "groen mense".




hierdie een is vir henry














hierdie een is vir Wally







So dis hoekom almal modernisme haat.








-die einde-

No comments:

Post a Comment